Juanita Du Plessis - Lepellê

Is jy nog kwaai met my
Moet nog nie nou al ry
Daars iets wat ek wil vra wat my lelik pla
Kom siet nou hier by my
N man kan nie sonder n vrou
Ooh om bietjie vas te hou
Soos karma sonder n baai
En sonder die haai so is ek sonder jou
Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepelle
O bokka as jy my wil he
Ek maak n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons a nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my
Ek weet ek kla te veel
Maar ek wil jou nie deel
Ek sal my bes probeer
Om al die moods te keer
Ek wil jou nooit verveel
Jy kan maar laat uitbly
En a lekker lyfie kry
Soos pataye sonder bier en a braaivleis vuur
So is ek sonder jou
Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepelle
O bokka as jy my wil he
Ek maak n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons a nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my
Is jy is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepelle
O bokka as jy my wil he
Ek maak n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons a nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my
O dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my

Juanita Du Plessis - Lepellê için yorum ekle !


En popüler Juanita Du Plessis şarkı sözleri

En popüler şarkı sözleri